Begin jou eie besigheid – op jou manier, in Afrikaans.

Jy het nie ondervinding nodig nie. Net ’n droom, ’n plan en iemand wat jou wys hoe.

Bou Jou Besigheid in Afrikaans is ’n beginners aanlyn kursus wat jou stap vir stap wys hoe om jou eie produk te bou, jou eerste verkope te maak en jou besigheid aanlyn te kry, en soveel meer – op jou tyd, op jou manier.

Geen Engels. Geen stress. Geen vrees vir tegnologie.
Net reguit leiding – in jou taal – vir mense wat wil begin.